Skip to content

MK-party en EFF stap uit Nasionale Vergadering gedurende Ramaphosa se antwoordsessie [KLANK]

# Die MK-party en die EFF het die Nasionale Vergadering tydens ‘n vraag-en-antwoordsessie met president Cyril Ramaphosa verlaat. Die partye voer aan hulle sal nie deelneem terwyl Ramaphosa  ampsklagprosesse oor die Phala Phala-saak in die gesig staar nie. Hulle het ook gevra vir ’n mosie van wantroue en beswaar gemaak teen die Parlement wat soos gewoonlik met sake voortgaan. Nontando Nolutshungu van die EFF sê hulle weier om deel te neem aan besprekings met ‘n grondwetlike oortreder:

 

ENG NolutshunguOnDelinquent