Skip to content

OVK ontvang bykomende befondsing voor plaaslike regeringsverkiesing [KLANK]

# Die Verkiesingskommissie het ‘n bykomende 1,1-miljard-rand van die Nasionale Tesourie ontvang voor die plaaslike regeringsverkiesing in November. Die OVK het aan die Parlement gesê die befondsing volg ná kommer oor ‘n begrotingstekort in sy aanvanklike toekenning van 3,1-miljard-rand. Die bykomende geld sal verkiesingsbedrywighede en verwante verkiesingskoste ondersteun. Die hoof-finansiële beampte, Dawn Mbatha, het aan SABC News gesê toegang tot befondsing is steeds onderhewig aan die indiening van geouditeerde finansiële state:


ENG-MbathaOnFunding