Skip to content

Werkloosheidsbeweging eis dat werkloosheid tot ‘n nasionale ramp verklaar word [KLANK]

# Die Nasionale Jeugwerkloosheidsbeweging eis dat werkloosheid tot ‘n nasionale ramp verklaar word. Statistieke SA het aangekondig werkloosheid het tussen Januarie en Maart vanjaar tot 32,7-persent gestyg en 8,1-miljoen mense is tans werkloos. Die beweging se leier, Lindokuhle Yende, sê ‘n ramp word verklaar wanneer gewone stelsels ineenstort en die alledaagse lewe nie kan voortgaan nie:

ENG YendeONDeclared