Skip to content

DA sê SASSA-begunstigdes word benadeel deur stelsel wat onder minister Tolashe misluk [KLANK]

# Die DA sê die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling onder minister Sisisi Tolashe stort ineen. Dit volg nadat sommige SASSA-begunstigdes wat reeds biometries gekontroleer is, nog nie hierdie maand hul toelaag ontvang het nie. Nazley Sharif van die DA sê volgens begunstigdes bly telefone onbeantwoord, ondersteuningskanale is ontoeganklik en SASSA is doodstil. Hulle sê weens die gure weer is dit gevaarlik en in sommige gevalle onmoontlik om na plaaslike kantore te gaan:

ENG SharifONTolashe