# Die Forum for South Africa het kommer uitgespreek oor die onlangse reaksie deur die Openbare Beskermer, Kholeka Gcaleka, na die Konstitusionele Hof se uitspraak oor die Phala Phala-skandaal. Sy het ‘n skerp waarskuwing gerig aan kritici van die Artikel 9 instelling, en gesê mense wat dit doen, kan ‘n boete van tot 40-duisend-rand opgelê word of tronkstraf van tot 12 maande kry. Die leier van die Forum, Tebogo Mashilompane, sê Gcaleka se dreigemente is duidelik bedoel om mense af te skrik om topamptenare of instellings skrik op die lyf te jaag:
Forum veroordeel Openbare Beskermer se dreigement na Konstitusionele Hof-uitspraak [KLANK]
ENG TebogoONPublicProtector