Skip to content

Cosatu kritiseer samestelling van Parlement se ampsklagkomitee [KLANK]

# Die vakverbond Cosatu sê die Parlement se ampsklagkomitee wat aangestel word om die Artikel 89-verslag oor president Cyril Ramaphosa te beoordeel, is ongrondwetlik. Die komitee sal 31 lede hê, waarvan die ANC nege kry en die DA vyf. Cosatu-woordvoerder Matthew Parks sê die Parlement se besluit oor die verteenwoordiging van partye is ongrondwetlik. Hy sê die komitee sluit politieke partye in wat slegs geringe teenwoordigheid in die Parlement het:

ENG ParksONImpeachment