Skip to content

Kaapstad-wetstoepassing gaan voort met veldtog teen dwelms en onwettige handel in wild langs hoofroetes [KLANK]

# Die LUR vir Mobiliteit in die Wes-Kaap, Isaac Sileku, het provinsiale verkeersbeamptes geloof na ‘n klopjag tot ‘n groot dwelmbeslaglegging by die Tsitsikamma-tolplaza op die N2 gelei is. Beamptes het ongeveer 15 sakke saamgeperste dagga tydens ‘n roetine-voertuigondersoek gevind en die bestuurder in hegtenis geneem, terwyl ‘n passasier ontsnap het en steeds voortvlugtig is. Sileku sê beamptes het ook ‘n bestuurder naby Grabouw in hegtenis geneem nadat hulle 22 sakke perlemoen ter waarde van meer as 600-duisend-rand ontdek het, wat in ‘n voertuig versteek was:

 

ENG SilekuOnDrugBust