Skip to content

Morero verdedig klopjagte op onwettige strukture in die Johannesburgse middestad [KLANK]

# Johannesburg se burgemeester, Dada Morero, sê die sloping van onwettige strukture in die middestad duur voort terwyl die stad pogings verskerp om die stad van misdadigers terug te eis. Meer as ‘n dosyn onwettig-geboude strukture in Smallstraat is sedert Maandag gesloop. Morero sê owerhede het noukeurige beplanning nodig om gewelddadige weerstand en regsuitdagings te vermy. Hy sê oorbevolking in die gebied dra by tot misdaad, insluitend rooftogte, gebiedsoorloë en geweld:

ENG MoreroOnDemolistion