# Die Gautengse regering verdedig premier Panyaza Lesufi se werkskeppingspogings. Dit volg nadat die DA verklaar het die premier se werkverskaffings-projekte misluk, aangesien die werkloosheidsyfer met 1,1-persent tot 34,1-persent gestyg het vanaf die vierde kwartaal van verlede jaar. Die provinsiale regering se woordvoerder, Elijah Mhlanga, sê projekte soos Nasi iSpani en beleggingsbeloftes van meer as 518-miljard-rand het reeds bygedra tot meer as 114-duisend werksgeleenthede in verskeie sektore:
Gautengse regering verwerp DA se kritiek oor Lesufi se werkverskaffings-projekte [KLANK]
ENG MhlangaOnCritiscm