# Lede van die Tshwane-metropolisie se eenheid vir openbare vervoer het 19 voertuie geskut tydens ʼn operasie in Lilian Ngoyi- en Jeff Masemola-straat in Pretoria se middestad. Die departement het 15 voertuie vir moontlike oorlading getoets en geweeg by Centurion se weegbrug. Woordvoerder Puleng Motholo sê twee voertuie was oorlaai en vyf waarskuwingskennisgewings is uitgereik:
19 voertuie van openbare vervoer in Pretoriase middestad geskut [KLANK]
ENG MotholoONPretoriaCBD