Skip to content

Sokker: TS Galaxy skok Sundowns, Pirates kort een sege om Premierliga in te palm [KLANK]

# Sokker: Orlando Pirates kan die Premiersokkerliga feitlik inpalm indien hulle Saterdag hul tuiswedstryd teen Durban City wen. Dit volg nadat die agtmalige kampioen Mamelodi Sundowns gisteraand in die Mamelodi-stadion in ‘n skoknederlaag van 3-2 die knie voor TS Galaxy moes buig. Masandawana eindig die seisoen met 68 punte in 30 kragmetings, terwyl Pirates op 65 staan met nog twee wedstryde oor. Die afrigter van Sundowns, Miguel Cardoso, sê hul moeilike wedstrydrooster het sy tol onder die spelers geëis:

ENG CardosoOnSchedule