Skip to content

Wes-Kaapse skole heropen môre [KLANK]

# Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement sê alle skole in die provinsie is môre weer oop. Dit volg na die jongste riglyne deur die provinsie se rampbestuursentrum en die Suid-Afrikaanse Weerdiens. Sommige skole kan egter steeds gesluit bly weens stormverwante skade aan infrastruktuur of uitdagings met toegang. Die LUR, David Maynier, waarsku teen die  verspreiding van vals nuus en aangepaste inligting oor skoolsluitings:

 

ENG MaynierOnSchoolsOpening