Skip to content

Toegang tot N2 ontwrig weens oorstromings wat Borcherd’s Quarry-roete in Kaapstad sluit [KLANK]

# Oorstromings ontwrig toegang langs die N2 in Kaapstad, met die Borcherd’s Quarry-roete wat gesluit is weens water wat opgehoop het. Verkeerswoordvoerder, Kevin Jacobs, sê die sluiting het aansienlike vertragings veroorsaak vir motoriste wat na die stad toe kom, met die reën wat aanhoudend voortduur. Hy versoek bestuurders om versigtig te ry, spoed te verminder en oorstroomde roetes te vermy, terwyl alternatiewe roetes ook onder druk is weens die voortdurende storms:

ENG JacobsOnN2