# Die Vryheidsfront Plus in Ekurhuleni, Gauteng, is bekommerd oor die parlementêre staande komitee oor Openbare Rekeninge se onthulling oor uitgebreide kubermisdaad in die metro. Woordvoerder Denise Janse van Rensburg sê kubermisdadigers het na raming oor ‘n lang tydperk meer as twee-miljard-rand uit die metro se faktuurstelsel gesteel. Sy sê hierdie skokkende onthulling dien as nog ‘n bewys van wanadministrasie in die ANC-geleide koalisie:
VF Plus beweer Ekurhuleni se kubermisdaadskandaal van R2-miljard bewys algehele bestuurs-instorting [KLANK]
AFR DeniseOnCybercrime