# Die vakverbond Cosatu in Gauteng verwelkom die meer as twee-duisend-500 jongmense wat ʼn provinsiale vaardigheid-ontwikkelingsprogram suksesvol voltooi het. Dit is daarop gemik om werklose jeugdiges toe te rus met vaardighede om te help met die instandhouding en opknapping van skole, hospitale, klinieke en ander openbare geriewe. Cosatu se woordvoerder, Amos Monyela, sê die projek hanteer twee verwante krisisse: die voortslepende werkloosheid onder die jeug en die verswakkende toestand van openbare infrastruktuur:
Cosatu in Gauteng verwelkom vaardigheid-ontwikkelingsprojek wat jeug bemagtig [KLANK]
ENG MonyelaONSkills