Skip to content

Iran sê sy teenvoorstel aan Amerika bevat geen buitensporige eise nie [KLANK]

# Iran se ministerie van Buitelandse Sake sê sy reaksie op Amerika se jongste voorstel om die oorlog te beëindig, bevat geen buitensporige eise nie. President Donald Trump van Amerika het Iran se teenvoorstel verwerp en noem dit totaal onaanvaarbaar. Die ministerie se woordvoerder, Esmail Baghaei, sê dis Amerika wat volhou met onredelike eise tydens onderhandelings om die oorlog te beëindig en die Straat van Hormoes te heropen. Hy het aan India Today gesê die grootste verskil tussen Iran en Washington is die kern-voorstelle:

ENG BaghaeiOnCompromise