# Die Vereniging van Staatsamptenare het kommer uitgespreek oor berigte dat die Stad Johannesburg watertariewe met 66-persent wil verhoog. Op die oomblik betaal gebruikers met gewone of voorafbetaalde meters ʼn basiese bedrag van 65-rand om aan die waterinfrastruktuur te koppel. Die metro se voorstel kan die heffing verhoog tot 107-rand-74-sent per huishouding per maand. Die vakbondwoordvoerder, Claude Naicker, sê inwoners en werkers gaan steeds gebuk onder probleme met elektrisiteit en infrastruktuur:
Staatsdiensvakbond sê Johannesburg moet voldoende openbare kommentaar kry voor instelling van tariefverhogings [KLANK]
ENG NaickerONTariff