# President Cyril Ramaphosa gaan vanaand om agtuur die nasie uit die Uniegebou in Pretoria toespreek. Dit volg na die uitspraak deur die Konstitusionele Hof in die saak wat deur die EFF aanhangig gemaak is, wat die Nasionale Vergadering se besluit betwis, oor Artikel 89-verrigtinge teen die President. Die SABC sal die toespraak uitsaai, terwyl PresidencyZA die verrigtinge regstreeks op verskeie digitale platforms sal stroom.
President Ramaphosa gaan vanaand die nasie toespreek