Skip to content

Activists and Citizen Forum verwelkom inhegtenisneming van twee senior polisiebeamptes in Gauteng [KLANK]

# Die Activists and Citizen Forum verwelkom die inhegtenisneming van twee senior polisiebeamptes in Gauteng in verband met die vermeende onwettige handel en besit van edelmetale. ʼn Durbanse sakeman is ook aangekeer. Dennis Bloem van die forum sê die skokkende getuienis voor die Madlanga-kommissie het die vlak van korrupsie in die polisiediens ontbloot:

ENG BloemONArrest