# Die Stad Kaapstad sê inwoners van Kraaifontein het praktiese opleiding ontvang oor laer watergebruik en die voorkoming van rioolverstoppings in hul gemeenskappe. ‘n Organisasies sonder winsbejag in die omgewing, Manjiya Economic Development, word deur die metro befonds om gemeenskappe in te lig oor verantwoordelike watergebruik, die beskerming van riool-infrastruktuur en die beveiliging van waterbronne. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê werksessies gee inwoners begrip van hul eie gedrag rakende afvalhantering en hoe dit kritieke infrastruktuur en die omgewing raak:
Stad Kaapstad vat hande met organisasie sonder winsbejag vir bemagtiging van Kraaifontein-inwoners oor watergebruik-gewoontes [KLANK]
AFR BadroodienONEmpowers