Skip to content

DA in Wes-Kaap bekommerd oor voortslepende gebrek aan befondsing vir SAPD [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap is bekommerd oor die provinsiale Departement van Polisie-oorsig en Gemeenskapsveiligheid se bevindings. Volgens die departement was daar in Maart 2024 een-duisend-757 vakante SAPD-poste in die provinsie. Dit bring die verhouding tussen die polisie en die bevolking op een beampte vir elke 435 inwoners. Benedicta van Minnen sê die tekort aan speurders is veral kommerwekkend. Die aangewese syfer vir speurders was in Augustus 2025 drie-duisend-606, maar slegs twee-duisend-815 poste was gevul:

AFR MinnenONPriorities