Skip to content

Minister Chikunga sê geestesgesondheidkrisis onder mans en seuns ’n nasionale noodsituasie [KLANK]

# Die minister in die Presidensie vir Vroue, die Jeug en Persone met Gestremdhede, Sindisiwe Chikunga, vra dringende ingryping deur die samelewing, instellings en die gemeenskap om die toenemende geestesgesondheidkrisis onder mans en seuns in die land aan te spreek. Sy beskryf dit as ʼn “stille nasionale noodsituasie”. Die departement se woordvoerder, Cassius Selala, sê die meeste mans ly in stilte weens skadelike sosiale norme wat emosionele kwesbaarheid en soeke na hulp ontmoedig:

ENG SelalaONMental