Skip to content

Gautengse polisie ondersoek massaskietery voor taverne in Zamimpilo Informele Nedersetting [KLANK]

# Gautengse polisie ondersoek twee aanklagte van moord en vier van poging tot moord ná ‘n skietvoorval vroeg vanoggend by ‘n taverne in die Zamimpilo informele nedersetting in Langlaagte, Johannesburg. ‘n Polisiewoordvoerder, Tintswalo Sibeko, sê ‘n groep van meer as 40 mense het voor ‘n taverne gesit, gedrink en gekuier toe drie onbekende verdagtes hul genader het en sonder ‘n woord op hulle losgebrand het. Sy sê ses mense is in die voorval geskiet:

ENG SibekoONMassShooting