Skip to content

DA Gauteng sê Lesufi se koördineringsforum nie oplossing om Johannesburg se finansiële probleme reg te stel nie [KLANK]

# Die DA in Gauteng sê premier Panyaza Lesufi is nie die regte persoon om die finansiële volhoubaarheid van alle munisipaliteite in die provinsie reg te stel nie. Solly Msimanga van die party sê dit volg die aankondiging deur die provinsiale LUR vir Finansies, Nkululeko Dunga, t dat hy met die minister van Finansies, Enoch Godongwana, gepraat het oor die finansiële krisis in die Stad Johannesburg. Hy sê die LUR het genoem die Gauteng-regering onder Lesufi sal maatreëls implementeer om munisipale finansiële volhoubaarheid te herstel en dienslewering te beskerm:

ENG MsimangaONLesufi