# Die ACDP in Ekurhuleni vra die voorsorg-skorsing van die Stadsbestuurder, Kagiso Lerutla, hangende die uitslag van ‘n ondersoek na die aanklagte teen hom. Palesa Yates van die party sê Lerutla is op borgtog vrygelaat en word aangekla vir Bylaag 5-oortredings van die Strafproseswet. Sy sê die party aanvaar die Stadsbestuurder is onskuldig tot hy skuldig bevind word, maar wag dringend op die Hof se beslissing:
ACDP eis voorsorg-skorsing van Ekurhuleni se Stadsbestuurder [KLANK]
ENG YatesONSuspension