# Die Suid-Afrikaanse Plaaslike Regeringsvereniging vra die publiek om aktief deel te neem aan die proses om die volgende fase van plaaslike regering te hersien, deur insette te lewer op die hersiene konsep‑Witskrif oor plaaslike regering. Die oproep volg nadat die konsepdokument verlede Donderdag deur die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, vir openbare kommentaar bekend gemaak is. SALGA se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê alle Suid-Afrikaners kan tot 28 Mei hul menings indien:
SALGA vra publiek om kommentaar in te dien oor hersiene konsep-Witskrif oor plaaslike regering [KLANK]
ENG ModibaONWhitePaper