# Vyf vermeende renosterstropers is Saterdagaand dood in ‘n skietgeveg met die polisie in Hluhluwe, KwaZulu-Natal. Polisiewoordvoerder, Robert Netshiunda, sê beamptes het inligting ontvang dat die verdagtes met die R618 op pad was na ‘n wildreservaat. Hy sê ‘n stop-en-deursoekingsoperasie is op die betrokke pad gehou:
Vyf vermeende renosterstropers dood in skietgeveg met polisie in Hluhluwe, KZN [KLANK]
ENG NetshiundaONFatally