# Die Activists and Citizens Forum sê die ANC-lede in die Parlement het die waardes, beginsels en missie van die party versaak. Die woordvoerder, Dennis Bloem, sê die Konstitusionele Hof-uitspraak oor President Cyril Ramaphosa se Phala Phala-skandaal is weereens ‘n bewys dat die ANC geen respek het vir die Grondwet van die land of Parlementêre prosesse nie:
Activists and Citizens Forum sê ANC-lede in Parlement het party se waardes, beginsels en missie versaak [KLANK]
ENG BloemONANCMembers