# Die Activists and Citizens Forum herhaal sy oproep aan president Cyril Ramaphosa om te bedank ná die Konstitusionele Hof se uitspraak oor die Phala Phala-saak. Die Hof het Vrydag beslis die Nasionale Vergadering se stemming in die Parlement oor die Phala Phala‑saak is ongeldig en ongrondwetlik. Woordvoerder, Dennis Bloem, sê Ramaphosa is net ‘n verleentheid en hy moet die land se belang bo sy eie belange stel:
Activists and Citizens Forum herhaal oproep aan Ramaphosa om te bedank ná Phala Phala-saak [KLANK]
ENG BloemONPhalaphala