Skip to content

SAFTU sê berig oor vergadering met SAKP‑leierskap oor linkse konferensie is misleidend [KLANK]

# Die vakbond-federasie SAFTU sê hy het geen formele vergadering met die SAKP se leierskap gehou oor deelname aan die voorgestelde Konferensie van die Linkses nie. Asive Dyani van SAFTU sê geen grondwetlike struktuur van die federasie het gesprek gevoer, gedebatteer of besluit die federasie sal aan die konferensie deelneem of hom daarmee vereenselwig nie. Sy sê enige bewerings dat SAFTU reeds tot deelname verbind is, strook nie met die feite nie en is misleidend:

ENG DyaniONMisleading