Skip to content

Minister Manamela sê Suid‑Afrika se vaardigheidsbeplanning ly onder ‘n gebrek aan samehang [KLANK]

# Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, sê vaardigheidsbeplanning in Suid‑Afrika ly al te lank onder ‘n gebrek aan samehang, duplisering en swak samewerking. Woordvoerder Matshepo Seedat sê die land beskik oor Werkplekvaardigheidsplanne en Sektorvaardigheidsplanne wat in baie gevalle bloot oefeninge in verslagdoening geword het, eerder as instrumente vir besluitneming. Sy sê institusionele integrasie en ‘n gedeelde nasionale vermoë vir vaardigheidsinligting is wat nodig is:

ENG SeedatONSystems