# Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, bly gekant teen die likwidasie van Tongaat Hulett en is vasbeslote om meer as 40-duisend werksgeleenthede te red. Tau het KwaZulu-Natal se LUR vir Vervoer en Menslike Nedersettings, Siboniso Duma, en die Zoeloe-koninklike kanselier, Inkosi Malusi Zondi, in die Koning Cetshwayo-distrik ontmoet. Die LUR se woordvoerder, Ndabezinhle Sibiya, sê die Tongaat Hulett-saak is volgende maand terug in die Hooggeregshof:
Minister van Handel bly gekant teen likwidasie van Tongaat Hulett [KLANK]
ENG SibiyaONTongaatHullet