Skip to content

POPCRU veroordeel onwettige bekendmaking van vertroulike mediese inligting van lede in Wes-Kaap

# Die Polisie- en Gevangenisse-vakbond, Popcru het die roekelose verspreiding van hoogs vertroulike mediese inligting van tweeduisend-978 SAPD-werknemers in die Wes-Kaap, veroordeel. POPCRU-woordvoerder, Richard Mamabolo, sê ‘n interne Menslike Hulpbron-dokument is versprei met ‘n aanhangsel getiteld verlof-subkategorie, wat na bewering vertroulike mediese inligting van lede bevat, insluitend hul siektediagnoses en sensitiewe persoonlike mediese besonderhede:

ENG MamaboloONMedical