Skip to content

United Africans Transformation sê Ramaphosa se ampsklag-proses moet voortgaan [KLANK]

# Die United Africans Transformation verwelkom die Konstitusionele Hof se uitspraak wat bevestig die Parlement het onregmatig opgetree deur die ampsklag-proses rakende die Phala Phala-skandaal waarby president Cyril Ramaphosa betrokke is, te staak. Woordvoerder, Mighty Mabule, sê die proses moet voortgaan om openbare vertroue in staatsinstellings te herstel en die integriteit van Suid-Afrika se konstitusionele demokrasie te handhaaf. Hy sê die Parlement kan nie politieke elite teen aanspreeklikheid beskerm nie:

ENG MabuleONRamaphosa