Skip to content

SAFTU vra Openbare Beskermer en president van die Reserwebank om te bedank ná Phala Phala-uitspraak [KLANK]

# SAFTU vra die Openbare Beskermer, Kholeka Gcaleka, en die president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank, Lesetja Kganyago, om te bedank ná die Konstitusionele Hof se uitspraak oor president Cyril Ramaphosa se Phala-Phala-saak. Die Reserwebank het bevind daar was geen verpligting om die gesteelde buitelandse valuta aan te meld nie, terwyl die Openbare Beskermer se verslag in Junie 2023 Ramaphosa van enige oortreding onthef het. Asive Dyani van SAFTU sê Gcaleka en Kganyago se geloofwaardigheid is nou onherstelbaar geskaad:

ENG DyaniONResign