# Die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente sê Hlengani Mathebula se aanstelling as sy nuwe administrateur is die begin van ‘n nuwe era. Woordvoerder, Ishmael Mnisi, sê Mathebula vervul hierdie rol in ‘n deurslaggewende oomblik vir die skema en die breër hoër onderwys- en opleidingsektor. Hy sê NSFAS is ‘n hoeksteen van Suid-Afrika se verbintenis tot maatskaplike geregtigheid, en bied toegang tot hoër onderwys en opleiding vir jongmense uit ekonomies-benadeelde agtergronde:
NSFAS sê professor Mathebula se aanstelling begin van nuwe era [KLANK]
ENG MnisiONMathebula