Skip to content

VF Plus sê Konstitusionele Hof se uitspraak mag parlement se onafhanklikheid verswak [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus verwelkom die Konstitusionele Hof se uitspraak oor die Phala Phala-saak, maar spreek kommer uit oor die impak daarvan op die skeiding van magte. Die parlement moet nou die paneel se verslag vir ondersoek verwys nadat die hof beslis het die vorige besluit was ongrondwetlik. Die party waarsku die uitspraak kan die parlement se interne prosesse en toekomstige ampsklagprosedures beïnvloed. Corné Mulder van die VF Plus sê die parlement moet onafhanklik en vry van onbehoorlike inmenging bly:

AFR MulderOnConcourtDecision