# Die Presidensie sê hy het kennis geneem van die Konstitusionele Hof se uitspraak in die saak wat die EFF aanhangig gemaak het rakende Artikel 89-optrede teen president Cyril Ramaphosa oor die Phala Phala-diefstalsaak. Die hof het die Parlement beveel om sy reëls reg te stel, en die Artikel 89-verslag oor die saak na ‘n ampsklagkomitee te verwys. Woordvoerder Vincent Magwenya sê Ramaphosa gee sy volle samewerking:
Ramaphosa neem kennis van en respekteer Konstitusionele Hof se Phala Phala-uitspraak [KLANK]
ENG-MagwenyaOnJudgement