Skip to content

ATM vra Ramaphosa se bedanking ná Konstitusionele Hof se beslissing [KLANK]

# African Transformation Movement sê Suid‑Afrika word gelei deur ‘n besmette president. Die Konstitusionele Hof het bevind die Parlement se stemming in 2022 oor Phala Phala was ongrondwetlik en ongeldig. ATM se parlementêre leier, Vuyo Zungula, het aan SABC News gesê dringende ampsklag-prosesse is noodsaaklik. Hy beklemtoon die saak sal wys of partye in die regering van nasionale eenheid hul by die ANC skaar of volgens hul beginsels sal optree:

ENG-ZungulaOnJudgement