# Die ANC gaan besin oor die Konstitusionele Hof se uitspraak , wat die Parlement se ampsklag-reël ongrondwetlik verklaar. Dit hou verband met die diefstal van kontant op president Cyril Ramaphosa se plaas, Phala Phala. Woordvoerder Mahlengi Bhengu-Motsiri sê die ANC respekteer die oppergesag van die reg en sal aan die beslissing voldoen. Sy het Ramaphosa ook verdedig en gesê die party het steeds vertroue in sy leierskap, ondanks hernude oproepe vir ‘n ampsklag:
ANC sal hofuitspraak bestudeer en daaraan voldoen [KLANK]
ENG-Bhengu-MotsiriOnJudgement