# Die Konstitusionele Hof het bevind die Parlement se blokkering van die proses om president Cyril Ramaphosa in ‘n staat van beskuldiging te plaas oor die Phala Phala-kwessie was ongrondwetlik. Dit moet nou deur ‘n behoorlike parlementêre proses voortgaan.
NUUSFLITS: Konstitusionele Hof bevind Parlement se blokkering van beskuldigingsproses teen Ramaphosa oor Phala Phala was ongrondwetlik