Skip to content

Olimpiese Spele: Tokio, Sjanghai, Montreal en Orlando gashere vir Olimpiese Q-reeks voor LA28 Spele [KLANK]

# Olimpiese Spele: Vier wêreldstede sal die Olimpiese Q‑reeks, voorheen die Olimpiese kwalifiseringsreeks, in ‘n uitgebreide formaat aanbied in aanloop tot die Spele van 2028 in Los Angeles. Die Internasionale Olimpiese Komitee het bevestig Tokio in Japan, Sjanghai in China, Montreal in Kanada en Orlando in Amerika sal tussen Mei en Junie elk ‘n byeenkoms aanbied. Die president van die I-O-K, Kirsty Coventry, sê dis ‘n belangrike kwalifiseringspad na die Spele:

ENG CoventryOnQSeries