# Tennis: Die wêreld-nommer-een, Jannik Sinner, sê spelers voel hulle kry nie die respek wat hulle verdien van die vier Grand Slam-toernooie se organiseerders nie. Die vroue-nommer-een, Aryna Sabalenka van Belarus, het onlangs gesê spelers sal in ʼn stadium een van die Grand Slam-toernooie boikot as hulle nie ʼn groter persentasie ontvang van die inkomste wat geskep word nie. Die Italianer sê spelers gee baie meer as wat hulle terugkry:
Tennis: Sinner sê spelers voel organiseerders van Grand Slam-toernooie respekteer hulle nie [KLANK]
ENG SinnerOnPrizeMoneyConcerns