Skip to content

Laboratoriumdiens sê histologie-laboratorium by Charlotte Maxeke is terug na normaal met uitwissing van agterstand [KLANK]

# Die Nasionale Gesondheidslaboratoriumdiens sê die uitwissing van die agterstand in kankerbiopsies by die Histologie-laboratorium by die Charlotte Maxeke Johannesburgse Akademiese Hospitaal help met die herstel en versterking van hierdie kritieke patologiediens. Die agterstand was een-duisend-540 monsters wat verwerk moes word, en 12-duisend-756 verwerkte gevalle waaroor terugvoering gegee moes word. Woordvoerder Mzi Gcukumana sê die laboratorium, wat ‘n netwerk van 15 hospitale in Johannesburg bedien, se bedrywighede is terug na normaal:

ENG MziONBacklog