# Die MK-party se vroueliga sê hulle is bekommerd oor die bewerings teen die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Sisisi Tolashe, oor die slegte handeling en finansiële uitbuiting van ʼn huiswerker. ʼn Vrou wat by die departement as voedsel-assistent aangestel is, is volgens berigte gedwing om huiswerk te verrig en die helfte van haar salaris aan die minister se dogter te betaal. Die vroueliga se sekretaris, Lindi Mtshali, sê die parlementêre portefeuljekomitee oor Maatskaplike Ontwikkeling moet die saak ondersoek:
MK-party se vroueliga vra minister Tolashe se onmiddellike skorsing [KLANK]
ENG MtshaliONTolashe