# Die GOOD-party in Tshwane sê stappe wat die metro se veelparty-koalisieregering gedoen het, lewer goeie resultate op en bevorder groei en verandering. Tshwane werk met ‘n ten volle ondersteunde begroting met kontantvloei wat van net 17 dae verlede jaar tot 25 dae toegeneem het. Sarah Mabotsa van GOOD sê byna een-derde van die 6,67-miljard-rand wat die vorige administrasie aan Eskom geskuld het, is nou afbetaal en inwoners betaal hul munisipale rekeninge:
GOOD-party verwelkom vordering van Tshwane se veelparty-koalisieregering [KLANK]
ENG MabotsaONOutlined