Skip to content

Olimpiese Spele: IOK hef alle beperkings op Belarussiese atlete op, maar Rusland s’n bly [KLANK]

# Olimpiese Spele: Die Internasionale Olimpiese Komitee het alle beperkings op Belarussiese atlete opgehef. Belarussiese en Russiese atlete is uit Olimpiese kompetisie geskors ná Moskou se inval in Oekraïne in 2022. Belarussiese atlete mag nou onbeperk deelneem, asook aan kwalifiserende kompetisies voor 2028 se Spele in Los Angeles. Die I-O-K se president, Kirsty Coventry, sê beperkings bly van krag op Rusland na sanksies deur die Wêreldagentskap teen Verbode Middels in Sport:

ENG CoventryOnFairPlay