# Die Wes-Kaapse Departement van Onderwys sê 29 skole in die Eden- en Sentraal-Karoo-distrikte sal môre gesluit bly weens stormskade en versperde toegangspaaie. Die sluitings raak gebiede soos George, Knysna en Oudtshoorn. Alle ander skole in die betrokke gebiede sal heropen, hoewel leerdervervoerdienste steeds ontwrig kan word. Die LUR vir Onderwys, David Maynier, sê owerhede sal voortgaan om weerstoestande te monitor en herstelpogings in die betrokke gemeenskappe te steun:
Skole in Eden- en Sentraal-Karoo bly gesluit weens stormweer [KLANK]
ENG MaynierOnSchoolsUpdate