# Die nasionale woordvoerder van die Polisie, Athlenda Mathe, het die uitstel van die borgtog vir die leier van die National Coloured Congress, Fadiel Adams, in die Pinetown-landdroshof in KwaZulu-Natal verwelkom. Adams staan tereg op aanklagte van bedrog en regsverydeling in die 2017-moordondersoek van ANC-raadslid Sindiso Magaqa. Mathe sê die Polisie het ‘n sterk saak en verifieer adresse terwyl die taakspan vir politieke moorde beduidende arrestasies en skuldigbevindings landwyd maak:
Polisie verwelkom uitstel van borgtog in Adams-saak [KLANK]
ENG-MatheOnAdamsBail