# Die SABC se groepsbestuurder vir Nuus en Aktuele Sake, Deidré Uren, sê hulle bly daartoe verbind om burgers in te lig en op te voed voor die plaaslike regeringsverkiesing van 4 November. Sy sê daar is ‘n mandaat om billike en regverdige dekking in al 12 ampstale te verskaf. Uren sê die SABC sal ondanks finansiële uitdagings betroubare inligting verseker om kiesers te help om ingeligte besluite te neem:
SABC verbind hom tot billike verkiesingsdekking in al 12 tale [KLANK]
ENG-UrenOnElections